Saturday, 17 July 2010

oulike geskenk idee...


draai 'n cd toe tussen twee afval stukke spieƫls en skryf dan iets moois daarop...





Tuesday, 13 July 2010

hartklop die naweek by Langenhovenmotors....
dalk van nou-af elke naweek met ietsie anders...













Monday, 12 July 2010

moenie hartklop se oulike hekel-speelgoed, truitjies en bersies vergeet nie...

nog vele meer...