Saturday, 17 July 2010

oulike geskenk idee...


draai 'n cd toe tussen twee afval stukke spieëls en skryf dan iets moois daarop...





1 comment:

Rozanne said...

My maggies, dis nou die oulikste manier om iets met so simpel dun shape nogal heel cute toe te draai!