Monday, 05 July 2010

nooi jou vriendin vir 'n "girlsnight" tuis...gee vir haar 'n boks met 'n cocktail-mix, versierde glase en sjokolade...rooiwyn, sjokolade en 'n dvd is ook 'n goeie idee veral nou in die winter...ek het die glase met kant versier en sjokolade op die boks geplak om dit lekkerder te laat lyk...die boks kan gevul word met enige lekker bederf soos gesigmasker, naelverf, haarmasker ens....
geniet dit...

No comments: